ʼn Meisie het my gevra, om haar te help om haar doele to verbeter. Ek wag vroeg die volgende yskoue winters more, tervyl die reuk van reën, dik in die lig hang.
Ek sien die meisiekind in die verte aankom. Sy dra ‘Tommy Takkies’ en ʼn romp wat aan haar bobene klou, asof dit ʼn tweede vel is.
Ek verduidelik aan haar, dat dit baie beter sou wees as sy stewige takkies en ʼn kortbroek sou dra. Sy sal baie meer gemaklike voel.
Om beter te skiet, moet sy haar voete uitmekaar hou, haar arms moet reguit wees, haar duim en wysvingers moet ʼn diamante vorm maak en sy moet die helder oranje bal deur die vorm sien.
Ek wys haar, hoe ek dit doen. Sy moet van haar voete, bene en die res van haar liggaam gebruik, wanneer sy ʼn doel skiet. Sy moet haar vingers gebruit om die bal in die windgewaaide net te fliek.
Wanneer sy my presiese instruksies gevolg het, het haar doele baie verbeter.
Die yskoue wind word erger en net soos ons begin loop, maak die grys wolke oop en die reën begin afkom in emmers. Ons hardloop nar ons motors en prober om warm te word.
Let asb. op die volgende:
ReplyDelete1. to - t
2. winters more - wintersmôre
3. lig - lug
4. Takkies - Tekkies
5. gemaklike - gemaklik
6. diamante vorm - diamantvorm
7. gebruit - gebruik
8. fliek ?
9. Wanneer - Toe
10. nar ons motors en prober - na ons motors toe en probeer
to - te
ReplyDelete