Thursday, 16 October 2014

Dit was wonderlik :D

Om my blog te doen was wonderlik. Ek het gedink dat dit ń goeie uitdaging was. Dit was goed om oor my liefde vir netbal te praat. Ek het dit baie geniet om my blog mooi te maak met prenties van myself.

Dit was nie goed om al my foute te sien nie, maar dit het my net beter laat skryf.

Ek het nooit gedink dat ek ń blog sal hê nie en definitief nie ń Afrikkanse een nie. Ek het dit so geniet, dat ek my eie blog na die een sal maak, maar miskien in Engels :) 

Deur hierdie blog het ek geleer dat ek meer bewus moet wees van hoe ek my Afrikaans skryf. Ek moet versigtig wees om nie dom foute te maak nie. Ek is nie dom nie maar ek werk te vinnig.

Dankie vir die geleentheid om iets nuuts te leer en moenie verbaas wees as jy ń nuwe blog met my naam op sien nie :D 

Sien jou later...



1 comment:

  1. Jy is heeltemal reg - jy is nie dom nie :-) Ek kon sien dat jy elke week moeite gedoen het en jou skryfwerk het met elke pos beter geword. Dankie daarvoor. Baie sterkte met die eksamen en "happy blogging!"

    ReplyDelete