Ek het altyd van sport gehou. My gunstelling sport is netbal, basketbal en hardloop. Ek speel netbal al van die oudedom van agt jaar oud. Ek is die doelskut en ek het baie toekenings vir hierdie posisie gekry.
Ek hou baie van mense help om hul netbal te verbeter. Ek glo
dat sport moet altyd pret wees. As jy baie goed wil wees moet jy hard werk en
nêrens op gee nie. Dit is makliker om jou doel te bereik as jy hulp het; en dis
wat ek vir mense wil gee. Dit maak nie saak, watter tipe person jy is, sport is
vir almal, en dis hoekom ek darrvan hou. Ek wil ander mense help om ook lief te
raak met sport. Ek will ook vir mense vir mense sê hoe om gesond te wees,
sonder om net slaaie tee et, want ek hou nie daarvan nie

Let asb. op die volgende:
ReplyDelete1. My lief - My liefde
2. gunstelling - gunsteling
3. doelskut - doel
4. baie van mense help - baie daarvan om mense te help
5. nêrens - nooit
6. op gee - opgee
7. person jy is, - persoon jy is nie,
8. darrvan - daarvan
9. lief te raak met - lief te raak vir
10. will - wil
11. tee et - te eet