Thursday, 16 October 2014

Dit was wonderlik :D

Om my blog te doen was wonderlik. Ek het gedink dat dit ń goeie uitdaging was. Dit was goed om oor my liefde vir netbal te praat. Ek het dit baie geniet om my blog mooi te maak met prenties van myself.

Dit was nie goed om al my foute te sien nie, maar dit het my net beter laat skryf.

Ek het nooit gedink dat ek ń blog sal hê nie en definitief nie ń Afrikkanse een nie. Ek het dit so geniet, dat ek my eie blog na die een sal maak, maar miskien in Engels :) 

Deur hierdie blog het ek geleer dat ek meer bewus moet wees van hoe ek my Afrikaans skryf. Ek moet versigtig wees om nie dom foute te maak nie. Ek is nie dom nie maar ek werk te vinnig.

Dankie vir die geleentheid om iets nuuts te leer en moenie verbaas wees as jy ń nuwe blog met my naam op sien nie :D 

Sien jou later...



Thursday, 9 October 2014

Toe het ek geweet...

Ek was altyd lief vir sport en toe ek in graad drie was het ek netbal vir die eerste keer gespeel. Die afrigter het vir my gesê: "Jy is baie lank, jy moet die doel verdedig. Jy sal goed daarmee wees." Omdat ek niks anders geweet het nie, het ek maar net "Ja juffrou" gesê en na die ander kant van die kourt gegaan.

Ek was baie goed en was al in baie kompetisies. Eendag, lank gelede was ek deel van ń span wat na Port Elizabeth gegaan het om in ń netbal toernooi te speel. Ons het in ń baie mooi bus gegaan en dit was wonderlik om met my vriende te wees. Toe ons in die toernooi speel, het ons baie goed gedoen en ons afrigter was baie trots op ons.

Op ons tweede dag, na die toernooi, het my vriend die doel, haar enkel gebreek en daar was niemand anders wat in haar plek kan speel nie. Die span was so teleurgesteld, maar ons afrigter, het ń idëe gekry, om my in haar plek te laat speel.

Sy het vir my gesê: "Amy, ek weet dat jy nog nie die doel posisie gespeel het nie maar ons het nie ń keuse. Kan jy asseblief daar gaan speel, ek glo dat jy dit kan doen." Ek was bang, want ek het gedink dat ek sleg sal doen, en my span sal kwaad met my wees.

Ek het op die kourt gegaan, en my hart het so hard geklop, dat ek dit in my ore kan hoor. Ek het toe uitgevind dat ek veniet bekommerd was, en ek het geweet dat ek presies was waar ek hoort.

Wednesday, 1 October 2014

Netbal opleiding...

ʼn Meisie het my gevra, om haar te help om haar doele to verbeter. Ek wag vroeg die volgende yskoue winters more, tervyl die reuk van reën, dik in die lig hang.
Ek sien die meisiekind in die verte aankom. Sy dra ‘Tommy Takkies’ en ʼn romp wat aan haar bobene klou, asof dit ʼn tweede vel is.
Ek verduidelik aan haar, dat dit baie beter sou wees as sy stewige takkies en ʼn kortbroek sou dra. Sy sal baie meer gemaklike voel.
Om beter te skiet, moet sy haar voete uitmekaar hou, haar arms moet reguit wees, haar duim en wysvingers moet ʼn diamante vorm maak en sy moet die helder oranje bal deur die vorm sien.

Ek wys haar, hoe ek dit doen. Sy moet van haar voete, bene en die res van haar liggaam gebruik, wanneer sy ʼn doel skiet. Sy moet haar vingers gebruit om die bal in die windgewaaide net te fliek.

Wanneer sy my presiese instruksies gevolg het, het haar doele baie verbeter.
Die yskoue wind word erger en net soos ons begin loop, maak die grys wolke oop en die reën begin afkom in emmers. Ons hardloop nar ons motors en prober om warm te word.






Thursday, 25 September 2014

My lief, my hart, my passie...



Ek het altyd van sport gehou. My gunstelling sport is netbal, basketbal en hardloop. Ek speel netbal al van die oudedom van agt jaar oud. Ek is die doelskut en ek het baie toekenings vir hierdie posisie gekry.   

Ek hou baie van mense help om hul netbal te verbeter. Ek glo dat sport moet altyd pret wees. As jy baie goed wil wees moet jy hard werk en nêrens op gee nie. Dit is makliker om jou doel te bereik as jy hulp het; en dis wat ek vir mense wil gee. Dit maak nie saak, watter tipe person jy is, sport is vir almal, en dis hoekom ek darrvan hou. Ek wil ander mense help om ook lief te raak met sport. Ek will ook vir mense vir mense sê hoe om gesond te wees, sonder om net slaaie tee et, want ek hou nie daarvan nie